Vier vriende hou 'n partytjie kort na Johannes Kerkorrel se selfmoord in 2002. So kan hulle weer hulle studentedae op Stellenbosch in die tyd van die Voelvry-toer herleef. Hulle was deurdrenk van die protesmusiek van Kerkorrel Andre Letoit en Bernoldus Niemand.