In die biografie maak die leser kennis met Francois Hunter Wynand Jaco en Johnny – die vyf lede agter Fokofpolisiekar. Die boek onthul fassinerende inligting wat tot nog toe nie gepubliseer is nie soos dat die lede grotendeels hul vriendskappe met mekaar in 'n charismatiese kerk gesmee het.