Wat is dit dan met my dat ek alewig op soek is na 'n huis? So vra Riana Scheepers ook in een van die sketse van hierdie bundel. Oral waar sy reis - en dis beslis vele reise wat hierdie skrywer met passie onderneem is sy ook alewig op soek na 'n huis wat sy kan koop al is dit net met die oe.