Hierdie lespakket – die eerste van ’n reeks wat van graad 6 tot graad 11 strek – het dit ten doel om leerders aan die Nederlandse kultuur taal en letterkunde bekend te stel. Leerders vertrek vanaf ’n bekende terrein (Afrikaans en Suid-Afrika) na nuwe werelde (Nederlands en Nederland en Belgie).
Published Date:
01/02/2018
Publisher:
Protea Boekhuis
Format:
Paperback / softback
Dimensions:
168 mm x 240 mm x 15 mm
Language:
Afrikaans;Undetermined language