In 1707 is die Nederlander Hermanus Bosman as sieketrooster van die gemeente Drakenstein aangestel. Die Bosmans van Drakenstein bevat transkripsies van ongeveer 'n honderd briewe ander persoonlike geskrifte gedigte en dokumente uit die tydperk 1705–1842 wat met hierdie familie in verband staan.