Hoewel die digter voor in hierdie bundel die leser met Walt Whitman se woorde waarsku: “You must not […] be too precise or scientific about birds and trees and flowers […]” bly die gedigte deurgaans gemoeid met die wetenskaplike benadering tot voels – en is die teks uiteindelik ’n briljante spel van teenstelling en gelykmaking.