As die son kom oogknip is ’n bundel verse wat deur die bekende digter Fanie Olivier saamgestel is om die sonsverduistering van 4 Desember 2002 te vier. In hierdie 94 gedigte praat bekende digters en debutante saam; prosaskrywers joernaliste musikante en ander openbare figure waag hulle hand aan die poesie.