Arts & Culture

R160.00 R144.00
9781869199425, Deon Opperman
Aantrekkingskrag – ’n drama vir die verhoog
In stock
+

R630.00
9781869190811, A.E. Duffy
Anton van Wouw (1862-1945) is probably the most prominent sculptor of his generation and is regarded as the father of South African sculpture. Though mostly...
In stock
+

R325.00
9781485309550, Neil Parsons
This book reveals a long-lost treasure trove of silent cinema. At the same time as Hollywood was starting a film industry in Southern Africa was surging...
In stock
+

R180.00
9781485308669, FOURIE,P,A
In Mei 2000 skryf die joernalis Chris Louw ’n ope brief aan Willem de Klerk waarin hy sy griewe lug teenoor die regering wat aan bewind was in die tyd van...
In stock
+

R180.00
9781485309222, STEYN,M,A
Hierdie drama handel oor tien tieners in ’n bos by ’n oorlewingskamp waar spoke, hormone, groepsdruk en goggas die senuwees behoorlik laat knyp. KAMP...
In stock
+

R200.00
9781485310266, LEKAS,A,A
Die drama speel af in die Karoodorpie Willowmore. Die rol van die kerk, verkragting, verlies en familie is van die temas wat aangeraak word. Lekas kyk na...
In stock
+

R59.00
9780624017592, BARNARD,C,A
Chris Barnard se bekroonde hoorspel gaan oor Lafras Verwey 'n klerk in die staatsdiens. Sy baas roep hom gedurig in. Sy kollegas treiter hom. Almal wat hom...
In stock
+

R150.00
9781869195205, Reza de Wet
Die see is ’n liriese toneelstuk waarin aanvaarding, ontnugtering en hoop stem kry in drie slawevroue wat in die tyd van die VOC as courtisanes vir die...
In stock
+

R200.00
9781869190248, FOURIE,P,A
Ek, Anna van Wyk is in 1984 geskryf vir die ATKV-kampustoneel – ’n werkswinkel vir die daarstelling van nuwe, vollengte Afrikaanse toneelmatige dramas – en...
In stock
+

R170.00
9781869190156, FOURIE,P,A
In Elke duim ’n koning is twee gevierde figure in die Afrikaanse toneelkuns se kragte aan die werk. Die begaafde Suid-Afrikaanse akteur André Huguenet het sy...
In stock
+

R500.00
9781919825571, FAK,A
Die FAK-sangbundel word allerwee beskou as die mees omvattende bundel Afrikaanse lirieke met bladmusiek en is reeds dekades lank ’n standaard-verwysingswerk...
In stock
+

R180.00
9781485310457, FOURIE,P,A
Gert Garries: ’n Baaisiekel-babelas word in 2002 by die KKNK opgevoer en gee vleis aan ’n karakter uit Etienne Leroux se roman Magersfontein, O...
In stock
+

R200.00
9781485313069, BENJAMIN,H,A
In Slavenhuis 39 is ’n drama wat handel oor vier bruin eerstejaarstudente wat ’n woonstel op Stellenbosch deel wat jare gelede slawe gehuisves het. Die...
In stock
+

R60.00
9781869192600, Pieter Fourie
Die trauma van die “has been” ontsnap niemand nie. Die liggaam bly die gewildste prooi van tyd. Vir die hoogste bome wat die meeste wind vang, is dit dikwels...
In stock
+

R170.00
9781869194475, Malan Steyn
“Ons vier ’n wonderlike tyd wat goddank verby is.” Vier vriende hou ’n partytjie kort ná Johannes Kerkorrel se selfmoord in 2002. So kan hulle weer hulle...
In stock
+

R20.00
9781869190637, Christiaan Botha
//Kabbo op die ysterspoor is waarskynlik die eerste gepubliseerde Afrikaanse dramateks waarin die kollig volledig op die Boesman val. Die hoofkarakter,...
In stock
+

R175.00
9781869192532, Deon Opperman
Kaburu is die eerste keer opgevoer by Aardklop in 2007, met ’n rolverdeling wat onder andere Wilna Snyman, Deon Coetzee, Frans Marx en Sandra Prinsloo...
In stock
+

R235.00
9781869192082, Pieter W. Grobbelaar
In stock
+

R20.00
9781869190255, STRACHAN,A,A
’n Regter bring sy mooi, jong vrou saam na ’n jagplaas om sy laaste trofee te kom skiet. Só word vyf mense saamgegooi vir ’n naweek. Jaloesie, konkelary,...
In stock
+

R20.00
9781869190347, FOURIE,P,A
“Waar die bloukopkoggelmander sit, daar lê die vrou tevrede,” lui ’n Boesmangesegde. So simplisties is die liefde egter nie, dit is “bliksem sonder weerga”....
In stock
+

R190.00
9781485310693, Antjie Lanoye
Koningin Lear is ’n herverbeelding van William Shakespeare se King Lear deur die gevierde Vlaamse skrywer Tom Lanoye. Elizabeth Lear het met die verloop...
In stock
+

R185.00
9781485309680, ALBERTYN,M,A
MELK EN VLEIS -Dis 1996. Suid-Afrika het verander, maar sekere huishoudings nog nie. ’n Suksesvolle aktuaris los haar werk in die stad nadat sy verlief...
In stock
+

R200.00
9781485311256, KROG,A,A
In stock
+