Elmer die kleurvolle olifant is ’n kleutergunsteling sedert sy skepping in 1989. Die reeks is bekend aan miljoene en het al meer as 4 miljoen kopiee verkoop regoor die wereld in meer as 40 tale. Die subtiele boodskap dat dit aanvaarbaar is om anders te wees word gekombineer met die lewendige kleur en astrante humor van die hoofkarakter.