Alex en sy vriende is hard aan die leer vir hulle SAK-eksamen - want om die Spesiale Agente-Kursus te slaag is nie speletjies nie! Maar wanneer die vraestelle uitgedeel word is daar duidelik 'n skroef los: Elke leerling kry 'n kompetisie-inskrywing waarmee 'n pragtige stel potte en panne gewen kan word!