'n Vrolike en prettige woordeboek vol kleurryke illustrasies. Maklike woord-prent-assosiasies word in vier tale Afrikaans Engels Xhosa en Zoeloe volgens verskillende temas gerangskik. Van die temas sluit in: klere kos tuin teenoorgesteldes voels diere skool my liggaam en my familie.
Published Date:
15/08/2009
Publisher:
LAPA Publishers (Pty) Ltd / LAPA Uitgewers (Edms) Bpk
Dimensions:
306 mm x 230 mm x 15 mm