Home/General Books/Zackie Mostert en die spokerige storie: Boek 5 - Jaco Jacobs
Description
Granaatstraat is 'n straat nes enige ander straat. Wel nie heeltemal nie ... Dis immers die straat waarin Zackie Mostert bly! En waar Zackie is gebeur altyd iets opwindends. Zackie en Vincent besluit om 'n lekker grillerige spookstorie-aand te hou!