Granaatstraat is 'n straat nes enige ander straat. Wel nie heeltemal nie ...Dis immers die straat waarin Zackie Mostert bly! En waar Zackie is gebeur altyd iets opwindends...
Dimensions:
137 mm x 212 mm
Format:
Paperback / softback
Published Date:
11/09/2014
Publisher:
LAPA Publishers (Pty) Ltd / LAPA Uitgewers (Edms) Bpk