Kinders is versot op Zackie se skreeusnaakse avonture! Of hy nou rugby speel grillerige wurmkoekies bak om by die skool te verkoop of 'n klomp meisies baie baie vies maak - waar Zackie is is daar altyd hope pret en kattekwaad. Hierdie briljante bekostigbare omnibus bevat nog vyf Zackie-avonture.
Published Date:
01/09/2018
Publisher:
LAPA Publishers (Pty) Ltd / LAPA Uitgewers (Edms) Bpk
Format:
Paperback / softback
Dimensions:
137 mm x 212 mm