Al is die dood ’n feit soos ’n koei vermy die meeste van ons dit om daaroor te dink of te praat. Hierdie boek probeer om dié stilte te verbreek. In Wreed én mooi is die dood deel bekende Afrikaanse skrywers hulle verhale oor verlies en heling.
Published Date:
26/04/2019
Publisher:
Jonathan Ball Publishers SA
Format:
Paperback / softback
Dimensions:
152 mm x 233 mm x 15 mm