Walter raak op die vreemdste plekke aan die slaap; in die middel van ân hewige storm in die swembad selfs op sy eie verjaarsdagpartytjie. Sy bekommerde ouers sleep hom na allerhande dokters toe en probeer alles om hom wakker te maak â van gruwelike spinnekoppe en ân groot blaasorkes van 65 musikante.