Ontdek die adrenalienbelaaide wereld van voertuie met hierdie boek propvol asemrowende feite en aktiwiteite! Met 48 bladsye vol fassinerende feite volkleurfoto's en hope aktiwiteite en speletjies waarmee jy die indrukwekkende wereld van voertuie kan verken sal hierdie boek jong feitevrate ure lank besig te hou!
Published Date:
18/12/2018
Publisher:
LAPA Publishers (Pty) Ltd / LAPA Uitgewers (Edms) Bpk
Format:
Paperback / softback
Dimensions:
210 mm x 280 mm x 15 mm