Van slim diere tot dapper diere - en selfs diere wat wereldberoemd geword het! Die 31 ware dierestories in hierdie bundel sal jou met nuwe oe na ons dierevriende laat kyk. Wendy Maartens se toeganklike lewendige vertellings sal jong diereliefhebbers vasgenael hou.
Dimensions:
137 mm x 212 mm x 15 mm
Format:
Paperback / softback
Published Date:
30/09/2013
Publisher:
LAPA Publishers (Pty) Ltd / LAPA Uitgewers (Edms) Bpk