Hierdie verhaal van Leon van Nierop is 'n fenomeen wat oorspronklik die lig gesien het as radiovervolgverhaal (1979) toe 'n roman geword het (1983) daarna 'n televisiereeks (1985) - en nou word dit in Oktober vanjaar uitgereik as rolprent die eerste "Boere-noir".