Stef Steenkamp met wie Kato 'n jarelange platoniese vriendskap het kom met 'n plan vorendag. Daar is reeds 'n baie spesiale band tussen hulle want Stef se ma is tydens sy geboorte oorlede en Bea Klinge het Stef saam met haar eie babadogter Kato aan haar bors geneem.