Op soek na 'n reeks prettige boeke propvol wiskunde-aktiwiteite om jou kind ure lank besig te hou - en boonop te help met skoolgereedheid? Die Voorsprong Wiskunde-reeks is die antwoord!
Published Date:
06/05/2015
Publisher:
LAPA Publishers (Pty) Ltd / LAPA Uitgewers (Edms) Bpk
Format:
Paperback / softback
Dimensions:
210 mm x 297 mm x 15 mm