Verskeie toonsettings van Eugene Marais se welbekende gedig, Winternag, het reeds vroeg aandag geniet onder akademici. Die redakteurs het die behoefte aangespreek om toonsettings te versamel in hierdie bundel omdat hierdie toonsettings nie vrylik beskikbaar is vir die publiek nie.
Dimensions:
30 x 22 x 1.5 cm
Format:
Hard cover, no dust jacket
Author:
Jaco Meyer, Coert Grobbelaar (redakteurs)