Willemien is 'n konsentrasiekampkind. Haar bitterheid selfs haat vir die Britte kan sy nie onderdruk nie. Aidan Connolly is een van hule. Hoe onderdruk sy haar liefde vir hom? Hy het haar mense in die oorlog vermoor.
Dimensions:
129 mm x 198 mm x 15 mm
Format:
Paperback / softback
Published Date:
01/08/2011
Publisher:
LAPA Publishers (Pty) Ltd / LAPA Uitgewers (Edms) Bpk