WILD - In Wild word ân jong meisie, Vlooi op ân plattelandse dorp in ân hok aangehou. Haar gedrag toon meer ooreenkomste met diere as mense en sy loop handeviervoet. Dié drama, ondersoek wat die mens méns maak. KLIPPPE WAT VAL - Kannetjie, ân vertandelik gestremde seun woon in ân hondehuis op ân afgeleë plaas. ân Soort Kain en Abel-storie. Kannetjie het ân fassinasie met sterre en meteore en dit verwys na die klippe wat val. Sy boesemvriend Abrie keer ná amper 15 jaar terug. As seuns was hulle onafskeidbaar, nou is hulle vreemdelinge vir mekaar. Terwyl die twee terugdelf die verlede in verskiet die een ster ná die ander.