Bruce Wilkinson wil lesers opnuut laat besef dat hulle geld nie aan hulle behoort nie. Hulle dra dit net en hulle kan daarmee iemand se wereld verander en God openbaar. Wie se geld is dit? is 'n praktiese boek wat lesers sal help om die gewoonte te vestig om geld eenkant te hou spesiaal asof dit God se beursie is.