Hierdie werk bied 'n kort oorsig van die lewens van de grootste meerderheid werkers(sters) in die N.G. Kerk se sendingvelde n Mashonaland en Betsjoanalan. Dis 'n boek wat werklik boei en verder nog vir die leser 'n blywende besieling inhoul.
Dimensions:
18.5 x 13 x 1.5 cm
Format:
Hardcover with dust jacket
Publisher:
N.G. Kerk-Uitgewers