Hierdie boek is ân waardevolle handleiding en gids vir mense wat struikel as gevolg van alkoholisme. Die probleem word in diepte deur die skrywer behandel veral omdat alkoholisme tans geweldig toeneem in ons land en gekoppel kan word aan misdaad en gebeure rondom mishandeling ongelukke en padsterftes.