Wat le voor in die nasionale verkiesing van 2019? Gaan die ANC tot die oordeelsdag bly regeer soos van sy lede glo? Nee se die gesoute politieke verslaggewer Jan-Jan Joubert. Die ANC het dalk pas ’n nuwe leier gekry maar steeds het die party die afgelope twee jaar in plaaslike en byverkiesings dramaties steun verloor.
Published Date:
09/05/2018
Publisher:
Jonathan Ball Publishers SA
Format:
Paperback / softback
Dimensions:
152 mm x 233 mm x 15 mm