Jannie Putter deel met Wenplan vir die lewe wat ware sukses is en hoe elkeen ’n kampioen kan wees ten spyte van die vele uitdagings en verkeerde keuses van die verlede. Hy beskryf aan die hand van staaltjies en anekdotes sonder om te skroom die vele valstrikke wat kan keer dat ons nie ons ware potensiaal bereik nie.