In hierdie roman betree die leser weer saam met die eksentrieke Aga en Jesse (met wie ons in Die neus kennis gemaak het) ân vreemde wereld die van die amper Amish-agtige sekte in die Oos-Vrystaat. âân Vaardige skrywer met ân goeie oog ân heerlike sin vir humor en fyn taalhantering.â â Hettie Scholtz.
Published Date:
20/09/2013
Author:
Deborah Steinmair
Publisher:
Human & Rousseau (Pty) Ltd
Format:
Paperback / softback
Dimensions:
137 mm x 213 mm x 15 mm