Die klein werk vertel 'n ware verhaal uit die Kompanjiesbewind opgediep uit die argiewe van die Raad van justisie in die Kaapse argiefbewaarplek. Dit vertel van die moord op Frans Joosten boer van die plaas Bartholomeusklip in die destydse distrik Drakenstein.