In Wees mooi vir altyd moedig Robin McGraw vroue aan om dieselfde te doen en wys sy vroue daarop dat dit nie selfsugtig is om na hulself om te sien nie. Sy deel haar geheime oor die volgende onderwerpe en gee ook agtergrond-inligting van deskundiges.