Die 12 belangrikste weefselsoute is minerale wat perfek gebalanseerd in ons liggame teenwoordig behoort te wees om optimale gesondheid te verseker. Hierdie merkwaardige soute kom in die aarde se gesteentes en grond voor en in gewasse wat organies in mineraalryke grond verbou is.
Dimensions:
148 mm x 210 mm x 15 mm
Format:
Paperback / softback
Published Date:
14/08/2014
Publisher:
Struik Publishers (Pty) Ltd