Joe arriveer kort voor die draaipunt van die millennium in New York. Tot sy verbasing wag Nina hom by die backpackers in. Nina wat nooit eintlik Joe se iets was nie. Nie rerig nie. ân Fyn afgeronde skerpsinnige roman oor selfontdekking heimwee en verlies.
Published Date:
07/08/2018
Publisher:
Human & Rousseau (Pty) Ltd
Format:
Paperback / softback
Dimensions:
152 mm x 234 mm x 15 mm