Home/General Books/Ware Liefde: Bekende Suid-Afrikaanse Paartjies - Fourie, Corlia
Description
Ware liefde vertel die boeiende liefdesverhale van 27 bekende Suid-Afrikaanse paartjies. Soms sneuwel die liefde onder die eise van die politiek of smelt dit in die fel kollig van roem maar die meeste van die verhale spreek van skitterende geluk.