Toe Vivian se pa sy werk verloor verloor hulle ook hul huis. Sy dink sy is gelukkig toe die veel ouer John in haar belangstel. Hy maak baie beloftes maar Vivian verval in 'n spiraal van mishandeling. Jare later besluit sy om haar eie wynbesigheid te begin. Vivian se verhaal is een van hoop en deursettingsvermoe en die wete dat God altyd daar is.
Author:
Kleynhans, Vivian; Leuvennink, Jacqueline