Willie gaan op reis! Hy ontmoet Towenaar Witbaard wat omring is deur 'n spul vretende vrate. Die towenaar beveel hom om 'n verlore perkamentrol op elke nuwe plek van sy reis op te spoor. Eers wanneer hy al 12 perkamentrolle het sal hy die waarheid oor homself ontdek.