Waarom soveel Bybelvertalings? beantwoord die vrae rondom Bybelmaak wat dikwels gevra word van watter brontekste deur die skribas gebruik is tot hoeÂkom die Griekse teks so moeilik is om te vertaal. Dit bring elke leser onder die besef van wat ân groot voorÂreg dit is om die Bybel in jou eie taal te kan lees.