Die boek bevat van die laaste (en skreeusnaaksste) rubrieke wat Le Roux vir Sarie geskryf het. Wat is dit met vrouens en alewig inkopies doen? En vir wat moet ân mansmens ân huweliksherdenking onthou of o wee eintlik was dit haar verjaarsdag! Met die jongste bundel sketse kry ân mens opnuut lag vir die hemelsbree verskille tussen mans en vroue.
Published Date:
05/03/2018
Publisher:
Human & Rousseau (Pty) Ltd
Format:
Paperback / softback
Dimensions:
198 mm x 130 mm x 15 mm