Daar is twee goed wat wesenlik belangrik is by die plek waar jy die meeste van jou wakker-tyd elke dag deurbring: jou werkbevrediging en jou getuienis deur jou lewenstyl. Die waardes wat jy by die werkplek openbaar het 'n wesenlike invloed op hierdie twee sake.