'n Aangrypende verhaal wat afspeel op 'n afgelee Karoo-plaasdorp wat draai om die skokkende gebeure wat oro Kersnaweek in 1977 plaasgevind het. Hiedie is 'n verhaal van rou, verlossing en sie soeke na genesing in 'n gemeenskap wat steeds worstel met die nalatenskap van sy geskiedenis