Home/General Books/Vyf Tale Van Die Liefde - Die Bybelstudie - Gary Chapman
Save 10%
Description
Dit gebeur dikwels dat die vurige liefdesvlam van die begin van ân verhouding al hoe laer brand. Hoe kan ân mens sorg dat die liefde groei en toeneem? Meer nog: wat moet ân mens doen sodat jou maat beleef dat jy hom/haar regtig liefhet?