Die tragiese liefdesverhaal speel af in die sestigerjare in Distrik Ses. Die hoofkarakter Abbi se broer word weens die moord op haar kerel die seun van die predikant van die Morawiese kerk in hegtenis geneem. Die veel ouer Abbi vertel hoe haar geliefde Benjamin selfs na sy dood mense bymekaar kon hou.