Vuurklip is Marie Heese skrywer van die bekende Die uurwerk kantel se eerste Afrikaanse roman in 30 jaar. (Tyd van beslissing het in 1983 verskyn.) ân Magiese roman oor die lotgevalle van die Land- en die Seestamme aan die suidkus van Afrika 100 000 jaar gelede.