Die Vrouekeur kreatiewe & inspirerende jaarbeplanner bestaan uit 'n versameling van Janine Bevolo-Manders se boodskappe verpak in die vorm van 'n nuttige jaarbeplanner met oorspronklike illustrasies deur Rina Burger 'n plaaslike kunstenaar en illustreerder van die blitsverkoper ROUGE inkleurboek vir grootmense.