Christa Swanepoel en Vrouekeur bied 50 splinternuwe hekelpatrone in een boek opgedeel in 5 hoofstukke met 10 patrone elk. Die moeilikheidsgraad van die patrone en tegnieke wat gebruik word wissel so die boek is ideaal vir beginners asook hekelentoesiaste met meer gevorderde vaardighede.