In Vroue na aan my hart val die kollig op 40 vroue en vrouwees. Skink ân koppie tee en skuif reg vir ân hartsgeselsie met onder andere Carike Keuzenkamp Elize Cawood Anna Neethling-Pohl Michelle van Breda en Emsie Schoeman. Leer ook Hannes se hartsmense ken: sy ma ouma en vriendinne. Vol humoristiese vertellings â soms selfs lekker stout.
Published Date:
14/10/2016
Publisher:
Human & Rousseau (Pty) Ltd
Format:
Paperback / softback
Dimensions:
190 mm x 230 mm x 15 mm