Lesers van oraloor het besonder positief gereageer op Die vriendelike God die Bybelse dagboek wat 'n jongdominee aan sy ouers gestuur het. Daarom is 'n verdere jaar se Bybelstudies van die groepie in Jongdominee se studeerkamer ook in 'n titel Die vrolike God saamgevat.
Published Date:
01/10/2007
Publisher:
LAPA Publishers (Pty) Ltd / LAPA Uitgewers (Edms) Bpk
Dimensions:
156 mm x 228 mm