Warren en Divan is vandat hulle kan onthou al vriende. Dan begin Divan karate doen en nie lank daarna nie sluit Warren ook by die karate-klub aan. Nou is hulle al twee karaktekas. Maar die einste karate is besig om ân stok in die wiel van hulle vriendskap te steek.