Hierdie kleurvolle geïllustreerde Bybelstories is spesiaal vir Vreugde! Kleuters geskep. Elke verhaal word vergesel deur ân gebed om kinders te help om met God te praat asook ân Christelike waarde wat die storie versterk. Hierdie boek help kinders om Vreugde! Kleuters te wees.